Sunset
Last night we had our first (near) sunset in more than a month. This picture was taken just after midnight as the sun started climbing again. I have become busy and familiar with the activities and tasks inside the base but I am still blown away when I catch a glimpse of the scenery.
Wow,amazing!geniet die sonlig terwyl dit nog daar is :) xxx
ReplyDeleteAangrypend!! Wat jy beleef word as volg deur die Psalmdigter beskryf: "Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend."Ps 19
ReplyDeleteEk volg jou blog al lankal, maar is nou eers amptelik op jou volglys, danksy Celia. Ongelukkig kon nie eers sy daarin slaag om 'n foto van my geplaas te kry nie. Maar hou hierdie spasie dop.
ReplyDeleteOp jou pragtige sonsondergangfoto kan ek net herhaal wat jou pa se kommentaar was. Groete.